Gesels met ons

Sytze Wierda is in Wierdapark geleë. Hierdie sentrum het ‘n groot saal, ‘n kleiner saaltjie vir vergaderings, ingangsportaal, ablusiegeriewe vir dames en mans, ‘n ruim kombuis, twee muurbalbane (met ‘n kombuis en ablusiegeriewe van hul eie) en ‘n groot terrein met veilige parkering. Daar is ook ‘n mooi tuin en klimrame vir die kleinspan.